Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:43 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die land sal eers alleen moet wees, daar sal nie mense woon nie, sodat die land sy Sabbatsjare kan geniet. My volk moet eers sê dat hulle die straf oor hulle sondes sal dra, want hulle het gewys dat dit nie vir hulle belangrik is om te doen wat Ek besluit nie, dit was vir hulle te moeilik om te doen wat Ek sê.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:43 in konteks