Miskien sal hulle dan weet dat Ek hulle vyand geword het en dat Ek hulle na die land van hulle vyande gebring het. Miskien sal hulle jammer wees dat hulle soos heidene gelewe het en miskien sal hulle sê dat hulle die straf oor hulle sondes sal dra.