Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:26 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal julle kos laat opraak, daar sal so min meel wees dat tien vroue in een oond brood sal bak. Hulle sal die brood weeg, en die stukkie brood wat elkeen kry, sal nie genoeg wees nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:26 in konteks