Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 26:16 Bybel vir Almal (ABA)

dan sal Ek hierdie dinge aan julle doen: Ek sal julle baie bang laat word, julle sal tering en hoë koors kry. Dit sal julle blind maak en dit sal julle stadig laat sterf. Julle sal koring en gars saai, maar julle sal niks koring of gars afsny nie, julle vyande sal dit eet.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 26

Kyk Levitikus 26:16 in konteks