Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:4 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die sewende jaar moet ’n spesiale rustyd vir die land wees, dit is ’n Sabbatsjaar vir die Here. Dan mag julle nie in julle lande en in julle wingerde werk nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:4 in konteks