Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 25:10 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet die vyftigste jaar wy en julle moet vir almal wat in die land woon, sê dat hulle vry kan word. Dit moet vir julle die Hersteljaar wees. Elkeen moet teruggaan na sy grond en sy familie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 25

Kyk Levitikus 25:10 in konteks