Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:8 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet vir die Here ’n vuur-offer bring op elkeen van hierdie sewe dae. Op die sewende dag moet julle weer bymekaarkom en julle moet julleself wy. Julle mag dan nie die werk doen wat julle altyd doen nie.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:8 in konteks