Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:36 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet sewe dae lank elke dag vir die Here ’n vuur-offer bring. Op die agste dag moet julle bymekaarkom en julle moet julleself wy en vir die Here ’n vuur-offer bring. Dit is ’n gewyde feesdag, en julle mag nie die werk doen wat julle altyd doen nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:36 in konteks