Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:3 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet ses dae lank werk en alles doen wat julle moet doen, maar die sewende dag is die fees van die Sabbatdag. Julle moet bymekaarkom en julle moet julleself wy, en julle moenie werk nie. Dit is die Sabbatdag van die Here, oral waar julle woon.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:3 in konteks