Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:22 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle die koring en die gars op julle lande afsny, dan moet julle nie alles afsny tot op die kant van die land nie. Julle moet ook nie die are optel wat val nie. Julle moet dit los vir die arm mense en vir die vreemdelinge. Ek is julle God die Here.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:22 in konteks