Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:20 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet hulle heen en weer beweeg saam met die brode van die eerste koring-oes. Saam met die twee lammers is dit ’n beweeg-offer voor die Here. Dit is aan die Here gewy, en die priester moet dit kry.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:20 in konteks