Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 23:18 Bybel vir Almal (ABA)

Saam met die brode moet julle sewe gesonde jaaroud ram-lammers bring en ook een jong bul en twee skaap-ramme, dit is ’n brand-offer vir die Here. Julle moet ook die koring-offers en die drank-offers bring wat daarby moet wees. Dit is vuur-offers, dit ruik lekker vir die Here.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 23

Kyk Levitikus 23:18 in konteks