Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:7 Bybel vir Almal (ABA)

“’n Priester mag nie trou met ’n vrou wat ’n prostituut is nie, of met ’n vrou wat voorheen seks gehad het met ’n man, of met ’n vrou wat geskei is van haar man nie. Want die priester is aan sy God gewy.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:7 in konteks