Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 21:10 Bybel vir Almal (ABA)

“Die hoëpriester is belangriker as die ander priesters. ’n Ander priester het hom gewy en het salf-olie op sy kop gegooi. Die hoëpriester moet die gewyde klere dra. Daarom mag die hoëpriester nie sy hare los laat hang nie en hy mag nie sy klere skeur wanneer hy wil rou nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 21

Kyk Levitikus 21:10 in konteks