Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:27 Bybel vir Almal (ABA)

“Party mans of vroue sê hulle kan praat met die geeste van mense wat gesterf het. Daardie mans of vroue moet sterf, en ook mense wat sê hulle weet wat ander mense nie kan weet nie. Julle moet hulle doodgooi met klippe, hulle is skuldig.”

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:27 in konteks