Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 20:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle ook dit onthou: Die rein diere en voëls is nie dieselfde soos onrein diere en voëls nie. Ek het vir julle gesê watter diere onrein is. Julle moenie raak aan een van die onrein diere of voëls of klein diertjies nie, want dan sal julle ook onrein word.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 20

Kyk Levitikus 20:25 in konteks