Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jy moet die koring-offer bring wat jy só vir die Here gaargemaak het. Jy moet dit vir die priester gee, en die priester moet dit op die altaar offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:8 in konteks