Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 2:14 Bybel vir Almal (ABA)

“Wanneer jy vir die Here ’n koring-offer gee van die koring wat jy eerste afgesny het, dan moet dit vars koring wees wat jy gebraai of gestamp het. Jy moet dit gee, dit is die koring-offer uit die eerste koring wat jy afgesny het.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 2

Kyk Levitikus 2:14 in konteks