Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 17:1-3 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die Here het vir Moses gesê:

2. “Jy moet vir Aäron en sy seuns en vir al die Israeliete sê: Die Here het gesê:

3. ’n Israeliet wat ’n bul of ’n skaap-ram of ’n bok-ram slag, mag dit nie doen binne of buite die kamp nie.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 17