Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:25 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna moet die priester die lam slag wat ’n skuld-offer is. Hy moet van die bloed neem en dit smeer aan die regter-oor van die persoon wat hy moet reinig, en ook aan sy regter-duim en sy regter-groottoon.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:25 in konteks