Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dan van die olie wat in sy linker-hand is, smeer aan die regter-oor van die persoon wat hy moet reinig. Hy moet ook van die olie aan sy regter-duim en sy regter-groottoon smeer, bo-oor die bloed van die skuld-offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:17 in konteks