Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 14:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die priester moet dan die ram-lam slag op dieselfde plek waar hulle die diere vir die sonde-offer en die brand-offer slag. Hy moet dit op die gewyde plek slag, want die priester kry ook die sonde-offer en hy kry ook die skuld-offer. Dit is ’n hoog-gewyde offer.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 14

Kyk Levitikus 14:13 in konteks