Ou Testament

Nuwe Testament

Levitikus 1:5 Bybel vir Almal (ABA)

Daarna moet hy die bul daar voor die Here slag, en die priesters van die nageslag van Aäron moet die bloed van die bul nader bring en hulle moet dit spat teen die altaar, die altaar wat voor die tent is waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle moet dit oral rondom die altaar spat.

Lees volledige hoofstuk Levitikus 1

Kyk Levitikus 1:5 in konteks