Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het sy tempel, sy woonplek,plat getrap soos mense ’n tuin plat trap.Hy het die plek verwoeswaar Hy aan sy volk verskyn het.Hy het mense laat vergeetdat die mense van Sion feesteen Sabbatdae gevier het.Hy was kwaad,Hy het die koning en die priesters verneder.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:6 in konteks