Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here was nie jammer vir hulle nie,Hy het al die woonplekke in Jakob verwoes.Hy het die stede van Juda afgebreek,die stede wat sterk mure gehad het.Hy het die koning en sy amptenarehard laat val en Hy het hulle verneder.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:2 in konteks