Ou Testament

Nuwe Testament

Klaagliedere 2:17 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gedoen wat Hy wou doen,Hy het laat gebeur wat Hylank gelede gesê het.Hy het die stad afgebreek,Hy was nie jammer nie.Hy het jou vyande bly gemaakoor wat met jou gebeur het,Hy het hulle sterk gemaak.

Lees volledige hoofstuk Klaagliedere 2

Kyk Klaagliedere 2:17 in konteks