Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:19 Bybel vir Almal (ABA)

maar al die leiers het vir hulle gesê: “Ons het self vir hulle belowe dat ons hulle nie sal doodmaak nie en ons het gesê die Here, die God van Israel, is die getuie. Daarom kan ons hulle nie nou aanval nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:19 in konteks