Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:18 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die Israeliete het nie die Gibeon-mense doodgemaak nie, want die leiers van die volksvergadering het belowe dat hulle dit nie sal doen nie, en hulle het gesê die Here, die God van Israel, is die getuie. Die hele volksvergadering het hulle leiers beskuldig,

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:18 in konteks