Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Ons leiers en al die mense in ons land het vir ons gesê: ‘Julle moet padkos saamneem en julle moet na die Israeliete toe gaan en vir hulle sê: “Ons wil vir julle werk, daarom moet julle ’n ooreenkoms maak met ons.” ’

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:11 in konteks