Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 9:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het ook gehoor van alles wat Hy gedoen het aan die twee konings van die Amoriete oos van die Jordaan-rivier: koning Sihon van Gesbon en koning Og van Basan. Og het in Astarot gewoon.

Lees volledige hoofstuk Josua 9

Kyk Josua 9:10 in konteks