Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:31 Bybel vir Almal (ABA)

Dit was ’n altaar van heel klippe, dit was nie klippe wat mense gekap het nie. Moses het vir die Israeliete gesê dat hulle dit so moet bou, en dit is geskryf in die Wetboek van Moses. Die Israeliete het vir die Here brand-offers op die altaar ge-offer en hulle het ete-offers ge-offer.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:31 in konteks