Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 8:24 Bybel vir Almal (ABA)

Die Israeliete het almal doodgemaak wat in die stad gewoon het, ook almal wat hulle buite die stad en in die woestyn gekry het, daar het nie een van hulle aangehou lewe nie. Daarna het al die Israeliete teruggekom na die stad Ai en hulle het die stad aangeval.

Lees volledige hoofstuk Josua 8

Kyk Josua 8:24 in konteks