Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal wys wie is die man wat die gewyde goed gevat het, en dan moet julle hom verbrand, hom en al sy mense. Want hierdie man het verkeerd gedoen teen die verbond van die Here, hy het ’n dwase ding gedoen tussen die Israeliete.’ ”

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:15 in konteks