Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 7:14 Bybel vir Almal (ABA)

Julle moet môre-oggend nader kom, elke stam apart. Die Here sal ’n stam kies, en dan moet elke familie van daardie stam nader kom. Die Here sal ’n familie kies, en dan moet elke huisgesin van daardie familie nader kom. Die Here sal ’n huisgesin kies, en dan moet elke man in daardie huisgesin nader kom.

Lees volledige hoofstuk Josua 7

Kyk Josua 7:14 in konteks