Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 6:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die sewe priesters het elkeen ’n ramshoring gedra en hulle het voor die kis van die Here geloop. Hulle het aangehou om die ramshorings te blaas. Die manne wat wapens gehad het, het voor hulle geloop, en die ander mense het agter die kis van die Here geloop. Die priesters het aangehou om die ramshorings te blaas.

Lees volledige hoofstuk Josua 6

Kyk Josua 6:13 in konteks