Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 4:5 Bybel vir Almal (ABA)

en hy het vir hulle gesê: “Julle moet voor die kis van julle God die Here loop na die middel van die Jordaan-rivier, en julle elkeen moet ’n klip optel en op sy skouer sit, een klip vir elke stam van die Israeliete.

Lees volledige hoofstuk Josua 4

Kyk Josua 4:5 in konteks