Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 23:13 Bybel vir Almal (ABA)

As julle dit doen, dan moet julle weet dat die Here sal ophou om hierdie volke weg te jaag om plek te maak vir julle, dit is seker. En dan sal hulle vir julle word soos vangnette en vangstrikke, soos swepe wat julle slaan en dorings wat in julle oë steek. Dit sal aanhou totdat julle weg is uit hierdie goeie land wat julle God die Here vir julle gegee het.

Lees volledige hoofstuk Josua 23

Kyk Josua 23:13 in konteks