Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:28 Bybel vir Almal (ABA)

Ons het gedink as julle nageslag dit eendag vir ons nageslag sê, dan kan ons nageslag sê: ‘Kyk, daar is die altaar wat ons voorvaders gemaak het, dit lyk soos die Here se altaar. Maar ons gebruik nie die altaar om brand-offers en ander offers te offer nie, die altaar is die getuie tussen ons en julle.’

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:28 in konteks