Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 22:27 Bybel vir Almal (ABA)

die altaar moet ’n getuie wees tussen ons en julle en tussen ons nageslag en julle nageslag. Die altaar moet die getuie wees dat ons sal aanhou om die Here by sy altaar te dien met ons brand-offers, ons ander offers en ons ete-offers. Dan sal julle nageslag nie eendag vir ons nageslag kan sê: ‘Julle behoort nie aan die Here nie.’

Lees volledige hoofstuk Josua 22

Kyk Josua 22:27 in konteks