Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:4 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer so iemand vlug na een van hierdie asielstede, dan moet hy by die ingang van die stad se poort gaan staan en hy moet vir die leiers van die stad sê wat gebeur het. Hulle moet hom dan laat inkom in die stad en hulle moet vir hom ’n woonplek by hulle gee.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:4 in konteks