Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 20:3 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer iemand ’n ander persoon doodgemaak het, maar dit was ’n ongeluk, hy wou dit nie doen nie, dan mag hy na ’n asielstad vlug. Die naaste familielid van die persoon wat dood is, mag nie die man doodmaak wat na die asielstad gevlug het nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 20

Kyk Josua 20:3 in konteks