Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 19:34 Bybel vir Almal (ABA)

Dan draai die grens wes na die stad Asnot-Tabor en dit gaan van daar na die stad Gukok, en verder tot teen die Jordaan-rivier oos van die land Juda. Die grond van die Sebulon-stam is suid van die grond van die Naftali-stam, en die grond van die Aser-stam is wes van die grond van die Naftali-stam.

Lees volledige hoofstuk Josua 19

Kyk Josua 19:34 in konteks