Sela, Elef, Jebusietestad, dit is Jerusalem, Gibea en Kirjat gekry. Dit was 14 stede en die dorpies daar naby. Dit is die stede van die families in die Benjamin-stam.