Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 18:14 Bybel vir Almal (ABA)

Dan draai die grens en dit gaan na die westekant, suid van die berg wat naby Bet-Goron is, en dit gaan tot by die stad Kirjat-Baäl. Kirjat-Baäl se ander naam is Kirjat-Jearim, dit behoort aan die mense van Juda. Dit is die wesgrens.

Lees volledige hoofstuk Josua 18

Kyk Josua 18:14 in konteks