Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 14:7 Bybel vir Almal (ABA)

Ek was 40 jaar oud toe Moses, die dienaar van die Here, vir my van Kades-Barnea gestuur het om te kyk hoe die land is. Ek moes eerlik vir hom kom sê wat ek gesien het.

Lees volledige hoofstuk Josua 14

Kyk Josua 14:7 in konteks