Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 14:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar was 13 stamme, want die nageslag van Josef was twee stamme, Manasse en Efraim, maar net twaalf stamme het grond gekry, want hulle het nie vir die Leviete ’n deel van die land gegee nie. Die Leviete het net stede gekry waar hulle kon woon en hulle het ook weiveld vir hulle diere gekry.

Lees volledige hoofstuk Josua 14

Kyk Josua 14:4 in konteks