Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:4 Bybel vir Almal (ABA)

Daar is ook nog die hele land van die Kanaäniete wat begin by die stede Teman en Meara en wat aan die mense van die stad Sidon behoort. Dit is die grond tot by die stad Afek, die grond van die Amoriete begin daar.

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:4 in konteks