Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 13:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dit is ’n deel van die land Kanaän, en dit is die grond van die Sigor-rivier naby Egipte tot by die stad Ekron in die noorde. Die grond van die vyf leiers van die Filistyne wat regeer oor die stede Asdod, Askelon, Gat, Ekron en Gasa is ’n deel van die land.

Lees volledige hoofstuk Josua 13

Kyk Josua 13:3 in konteks