Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het die Israeliete laat wen teen die mense van Libna en teen die koning van die stad. Hy het almal in die stad laat doodmaak. Nie een het aangehou lewe nie. Josua het met die koning van Libna dieselfde gedoen wat hy gedoen het met die koning van Jerigo.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:30 in konteks