Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:28 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het daardie dag ook die stad Makkeda oorwin en hy het die mense in die stad doodgemaak. Hy het gesê hulle is gewy aan die Here en hy het hulle almal doodgemaak, daar het niemand vry weggekom nie. Josua het met die koning van Makkeda dieselfde gedoen wat hy gedoen het met die koning van Jerigo.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:28 in konteks